MEER INLIGTING OOR ONS TROU NAWEEK

AKKOMODASIE


Vindoux: http://vindoux.com/

Raptor Rise: https://www.raptorrise.co.za/


Op lekkeslaap as jy soek "ACCOMODATION NEAR SARONSBERG" kry jy plekke 2 km van die venue af.


Daar is 'n shuttle gereël vir beide aande.

VRYDAG AAND


Venue: Saronsberg, Tulbagh- Die Lapa

Datum: 08 Desember 2023

Tyd: 17h00


Ken mekaar braai en kuier.

As jy wil swem, bring asb jou swem handdoek saam.


Kos sal voorsien word.

Bring asb jou eie drinkgoed.

TROU DAG


Venue: Saronsberg, Tulbagh

Datum: 09 Desember 2023

Tyd: 15h30 vir 16h00

Almal moet asb 15h45 sit!


Kleredrag: Semi- Formeel

GESKENK IDEES


Ons is geseënd met alles wat ons nodig het.


'n Geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak.

Kinders en Metgeselle slegs op uitnodiging


Address: Waveren Road, Tulbagh, 6820