U IS GENOOI NA DIE HUWELIKSBEVESTIGING VAN

JACQUES BORNMAN

&

JANA VAN RENSBURG

ek belowe om my dae

in jou arms af te sluit

my bekommernisse

by jou neer te lê en

op my knieë jou daagliks

op te dra aan Hom

ek belowe om altyd

te lag vir jou grappies

sonsondergange te jaag

jou ten volle te geniet

en dankie te sê vir my

grootste avontuur nog

jy en jou liefde

wat tyd sal weerstaan

-kaalwoorde

1 Korintiërs 13: 4-7

Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik, dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.